Spreuke 3:13-15

Spreuke 3:13-15 ABA

Dit gaan goed met die mens wat wysheid gekry het, met die mens wat verstandig geword het, want om wysheid te kry, is beter as om silwer en goud te kry. Wysheid is meer kosbaar as koraal. Baie dinge is vir jou kosbaar, maar niks is so kosbaar soos die wysheid nie.

Video for Spreuke 3:13-15