Spreuke 14:32-33

Spreuke 14:32-33 ABA

'n Mens wat verkeerd doen, sterf omdat hy slegte dinge doen, die mens wat reg lewe, weet dat die Here hom beskerm, ook wanneer hy sterf. Wysheid pas by 'n verstandige mens, maar 'n dwaas weet niks van wysheid nie.