Spreuke 12:17-19

Spreuke 12:17-19 ABA

Wanneer iemand die waarheid praat, dan bring hy 'n boodskap wat reg is, 'n getuie wat lieg, wil mense bedrieg. Wanneer mense praat en nie dink wat hulle sê nie, dan maak hulle ander mense seer. Wyse mense sê dinge wat ander mense beter laat voel. Woorde wat die waarheid is, bly altyd waar, maar mense weet gou wanneer iemand 'n leuen vertel.

Video for Spreuke 12:17-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 12:17-19