Wanneer 'n mens wat reg doen, praat, dan sê hy dinge wat wysheid is. 'n Mens wat altyd ander mense bedrieg, sal moet stilbly. 'n Mens wat reg lewe, weet wat die regte ding is om te sê, mense wat verkeerd doen, wil altyd ander mense bedrieg.
Lees Spreuke 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 10:31-32
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's