Jesus het die man weggeneem van die ander mense. Hy het sy vingers in die man se ore gesteek en Hy het spoeg aan die man se tong gesmeer. Jesus het opgekyk na die hemel en hard gesug. Hy het vir die man gesê: “Effata!” Dit beteken “Gaan oop!” Die man kon dadelik hoor. Sy tong het los geword en hy het reg gepraat.
Lees Markus 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: Markus 7:33-35
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's