Matteus 9:4-5

Matteus 9:4-5 ABA

Maar Jesus het geweet wat hulle dink, en Hy sê toe vir hulle: “Hoekom dink julle hierdie slegte dinge? Is dit die maklikste om vir hierdie verlamde man te sê: ‘Ek vergewe jou sondes,’ of is dit die maklikste om te sê: ‘Staan op en loop’?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 9:4-5