Matteus 8:24-25

Matteus 8:24-25 ABA

Daar het 'n baie groot storm op die see gekom en die branders het bo-oor die boot geslaan. Maar Jesus het vas geslaap. Die dissipels het na Jesus toe gegaan en hulle het Hom wakker gemaak. Hulle sê toe vir Hom: “Here, help ons! Ons sal verdrink!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 8:24-25