Matteus 24:37-38

Matteus 24:37-38 ABA

Wanneer Ek, die Seun van die mens, kom, dan sal dit wees soos in die tyd van Noag. Want in daardie dae voor die watervloed het die mense aangehou om te eet en te drink en te trou en hulle kinders te laat trou tot die dag toe Noag in die ark ingegaan het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 24:37-38