Die koning het vir hom gesê: ‘My vriend, hoe het jy hier ingekom? Jy dra nie die regte klere vir 'n fees nie.’ Maar die man kon nie sê hoekom hy nie die regte klere aangetrek het nie. Toe sê die koning vir sy slawe: ‘Bind sy hande en voete vas en gooi hom in die donker plek. Daar sal die mense huil en hard op hulle tande byt van die pyn.’ Want God nooi baie mense, maar Hy kies net 'n paar mense.”
Lees Matteus 22
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 22:12-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's