Maleagi 3:17-18

Maleagi 3:17-18 ABA

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Hierdie mense sal Myne wees op daardie dag wanneer Ek doen wat Ek wil doen. Hulle sal aan My behoort. Ek sal hulle nie straf nie, soos 'n pa sy seun nie straf as hy gehoorsaam is aan hom nie. Dan sal julle sien wie doen reg en wie doen verkeerd, julle sal sien wie dien God en wie dien Hom nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 3:17-18