Jesus was omtrent 30 jaar oud toe Hy begin het om te preek en om wondertekens te doen. Die mense het gedink Hy is die seun van Josef. Josef was die seun van Eli, Eli die seun van Mattat, en Mattat die seun van Levi. Levi was die seun van Melgi, en Melgi die seun van Jannai, en Jannai die seun van Josef.
Lees Lukas 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 3:23-24
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's