Lukas 21:37-38

Lukas 21:37-38 ABA

Jesus het in die dag vir die mense in die tempel geleer, maar wanneer dit aand geword het, het Hy uitgegaan na die Olyf-berg en Hy het die hele nag daar gebly. En vroeg die volgende oggend het al die mense weer na Hom kom luister by die tempel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 21:37-38