Hy wou graag vir Jesus sien, hy wou sien wie Hy is. Maar omdat daar so baie mense was, kon Saggeus nie vir Jesus sien nie, want Saggeus was 'n kort mannetjie. Toe het Saggeus verder op die pad gehardloop en hy het in 'n wildevye-boom geklim sodat hy vir Jesus kon sien, want Jesus moes daar verbyloop.
Lees Lukas 19
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Lukas 19:3-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's