Jesus het ook vir die man wat Hom uitgenooi het, gesê: “Wanneer jy mense uitnooi na 'n middag-ete of 'n aand-ete, dan moet jy nie jou vriende uitnooi nie, ook nie jou broers of jou familie of ryk bure nie, want hulle sal jou miskien ook weer uitnooi om by hulle te kom eet, en so betaal hulle jou terug. Maar wanneer jy mense na 'n ete uitnooi, dan moet jy die arm mense uitnooi, en die kreupeles, die verlamdes en die blindes.
Lees Lukas 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 14:12-13
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's