LUKAS 14:12-13

LUKAS 14:12-13 NLV

Toe draai Hy na sy gasheer. “Wanneer jy ’n middag- of aandete gee,” het Hy gesê, “moenie jou vriende, broers, familie en ryk bure nooi nie. Want hulle sal jou beloon deur jou terug te nooi. Nooi liewer die armes, kreupeles, verlamdes en blindes.