Josua 14:11

Josua 14:11 ABA

maar ek is nou nog so sterk soos die dag toe Moses my gestuur het. Ek het nou nog die krag wat ek toe gehad het, ek kan nog oorlog maak en ek gaan en kom soos ek wil.