Josua 1:3-4

Josua 1:3-4 ABA

Ek het dit vir Moses belowe, en daarom sal Ek vir julle elke plek gee waar julle sal kom, van die woestyn en die Libanon-berg tot by die groot rivier, die Eufraat. Die hele land van die Hetiete tot by die Groot See in die weste sal julle land word.

Video for Josua 1:3-4