Joël 3:18

Joël 3:18 ABA

“In daardie tyd sal dit goed gaan, daar sal baie wyn en melk wees, dit sal teen die berge en die heuwels afloop. Daar sal water wees in al die klein riviere in Juda, en daar sal water kom uit 'n fontein wat in die tempel van die Here is. Die water sal die Sittim-vallei natmaak.