Job 11:13-15

Job 11:13-15 ABA

Job, as jy verstandig wil wees en jy steek jou hande uit na God en jy bid, as jy ophou om verkeerd te doen en daar is nooit sonde in jou huis nie, dan sal jy onskuldig wees, jy sal nie skaam wees nie. Jy sal sterk wees en jy sal vir niks bang wees nie.