Jeremia 3:12

Jeremia 3:12 ABA

Jy moet na die noorde kyk en jy moet sê: Die Here sê: Kom terug, mense van Israel wat My verraai het. Ek is nie meer kwaad vir julle nie, Ek wil doen wat Ek belowe het toe Ek 'n verbond gemaak het met julle. Ek sal nie altyd kwaad bly nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid