Jeremia 13:10

Jeremia 13:10 ABA

Hierdie slegte volk wil nie gehoorsaam wees aan My nie, hulle is hardkoppig, hulle doen net wat hulle wil, hulle dien ander gode en buig voor die gode. Hulle het geword soos hierdie linne-skort wat 'n mens nie kan gebruik nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 13:10