Rigters 20:6

Rigters 20:6 ABA

Ek het toe my byvrou se liggaam in stukke gesny en ek het die stukke deur die hele land Israel gestuur. Ek wou hê almal moet weet die manne van Gibea het 'n slegte ding gedoen, iets waaroor al die Israeliete hulle moet skaam.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 20:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid