Jakobus 1:16-17

Jakobus 1:16-17 ABA

My vriende, ek is baie lief vir julle, julle moenie dom wees nie. Elke goeie ding wat julle kry, elke present wat goed en reg is, kom van bo af, dit kom van die Vader wat die sterre in die lug gemaak het. Die Vader verander nie, Hy is soos 'n lig wat altyd skyn.