Daar gebeur partymaal dinge wat iemand se geloof toets en wat hom verkeerde dinge wil laat doen. Wanneer so iemand aanhou glo, dan is hy 'n gelukkige mens. Hoekom? Want wanneer God tevrede is met so 'n mens, dan sal God vir hom 'n prys gee, God sal vir hom die ewige lewe gee. God het dit belowe vir die mense wat lief is vir Hom. Wanneer daar dinge is wat 'n mens se geloof toets en wat hom verkeerde dinge wil laat doen, dan moet die persoon nie sê: “Dit is God wat wil hê ek moet verkeerde dinge doen” nie, want niemand kan vir God verkeerde dinge laat doen nie, en God wil ook nie hê dat mense verkeerde dinge moet doen nie. Elkeen wat verkeerde dinge doen, doen dit omdat hy self lus is om dit te doen. Hy wil die dinge baie graag doen, dit is vir hom soos 'n vangnet wat hom vang.
Lees Jakobus 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jakobus 1:12-14
5 Days
Take steps forward in taking back your life. This 5-day devotional is based on Levi Lusko’s book Take Back Your Life. You'll explore how the power of the Holy Spirit can help you recognize what’s weighing you down or holding you back, and equip you to embrace it head-on as you become the best version of yourself.
5 dae
In hierdie sondige wêreld is ons lewens vol swaarkry en beproewings. Miskien bevind jy jou tans midde-in so ʼn beproewing en daar maal omwillekeurig vrae deur jou kop: “Hoekom?” of selfs “Hoe gaan ek hierdeur kom?” In hierdie vyf-dae leesplan deel Chip Ingram met ons hoe ons God se blydskap kan ervaar, selfs te midde van swaarkry, as ons die Kuns van Oorlewing bemeester.
5 Dae
Enige koffieliefhebber kan getuig van die lieflike aroma wat koffie gee, veral vroegoggend. Die eerste slukkie land sag op die tong en soms maak jy selfs jou oë in die oomblik toe. Deesdae is daar sóveel geure koffie beskikbaar. ‘n Nuwe kultuur het ontstaan. Ek en jy dra ook daagliks ‘n aroma, maar dit word bepaal deur hoe ons die dag begin.
7 Days
Everyday Supernatural explores what the Spirit-empowered life looks like for every Christian. God intended for each one of us to consciously depend on the Holy Spirit and use supernatural gifts as everyday tools. Relying on the Holy Spirit is not weird, full of hype, or something only for certain parts of the Church. It’s for anyone who wants to know God more fully.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's