Jesaja 57:15-16

Jesaja 57:15-16 ABA

Ja, die Here praat. Hy woon hoog in die hemel en Hy lewe vir altyd. Sy Naam is Heilige God, en Hy sê: “Ek woon in die hoë hemel, in die heilige hemel, maar Ek is ook by die mense wat nederig is, by mense wat weet hulle is onbelangrik en niks. Ek gee vir hulle nuwe lewe. Ja, Ek sal nie aanhou om hulle te straf nie, Ek sal nie altyd kwaad bly nie, want as Ek kwaad bly, sal hulle nie kan aanhou lewe nie. Die asem wat Ek vir hulle gegee het, sal verdwyn.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid