Die Here sê: “Julle almal wat dors is, julle moet kom na die water. Julle wat nie geld het nie, julle moet kom koop en eet, julle moet wyn en melk kom koop, maar dit kos niks. Hoekom betaal julle vir iets wat nie regtig kos is nie? Hoekom werk julle vir iets wat julle nie volmaak nie? Julle moet goed na my luister sodat julle iets kan eet wat goed is, sodat julle lekker kan eet van die beste kos.
Lees Jesaja 55
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Jesaja 55:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's