Jesaja 54:17

Jesaja 54:17 ABA

Maar die wapens wat hulle maak om jou aan te val, sal niks kan doen nie, en jy sal wys dat elkeen wat jou vals beskuldig, self skuldig is. Dit sal Ek doen vir die mense wat My dien, Ek sal reg doen aan hulle.” Dit sê die Here.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 54:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid