Hosea 10:13

Hosea 10:13 ABA

“Maar julle het verkeerd gedoen, dit is die saad wat julle gesaai het. Daarom gaan dit sleg met julle, dit is die oes wat julle afgesny het. Hoekom? “Omdat julle leuens vertel het. Daarom sal Ek julle straf. Julle het gedink dit sal goed gaan as julle self planne maak en baie soldate het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 10:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid