God het hierdie ligte in die hemeldak gesit om lig te gee op die aarde en om in die dag te skyn of in die nag te skyn. Hulle moes lig en donker van mekaar skei. God het gesien dit is goed. Dit het aand geword en daarna het dit oggend geword. Dit was die vierde dag. God het gesê: “Daar moet baie diere in die water wees en daar moet voëls onder die hemeldak vlieg.”
Lees Genesis 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 1:17-20
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's