Galasiërs 6:4-5

Galasiërs 6:4-5 ABA

Elkeen van julle moet kyk wat hy self doen. As dit goed is, dan kan hy trots voel op dit wat hy self doen, en nie oor die dinge wat iemand anders doen nie. Want elkeen sal self vir God moet verduidelik hoekom hy dinge gedoen het.