Esegiël 23:49

Esegiël 23:49 ABA

So sal julle die straf kry vir die slegte dinge wat julle gedoen het toe julle die afgode gedien het. Julle sal weet dat Ek die Here is, Hy wat Here is.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 23:49

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid