Eksodus 36:3

Eksodus 36:3 ABA

Moses het vir hulle al die presente gegee wat die Israeliete gebring het vir die werk by die tempel. Die Israeliete het elke oggend nog presente na Moses toe gebring.

Video for Eksodus 36:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 36:3