Eksodus 31:13-14

Eksodus 31:13-14 ABA

“Sê vir die Israeliete: ‘Julle moet altyd die Sabbatdag vier. Julle moet dit doen, want dit sal 'n bewys wees van die verbond tussen My en julle. As julle nageslag sien julle doen dit, dan sal hulle weet dat Ek die Here is wat julle gekies het om aan My te behoort. Daarom moet julle die Sabbatdag vier. Dit moet vir julle 'n gewyde dag wees. As iemand die Sabbatdag ontwy, dan moet julle hom doodmaak. Ja, julle moet elkeen wat op die Sabbatdag werk, afsny van sy volk.

Video vir Eksodus 31:13-14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 31:13-14