EKSODUS 31:13-14

EKSODUS 31:13-14 NLV

“Jy moet vir die Israeliete sê om my Sabbatte te onderhou. Die Sabbat is ’n teken van die ewige verbond tussen My en julle. Dit herinner julle daaraan dat Ek die HERE is wat julle vir My afgesonder het. Hou die Sabbatdag gereeld, want dit is ’n heilige dag. Die een wat dit verontagsaam, moet beslis doodgemaak word. Iemand wat op daardie dag met sy werk aangaan, sal uit die gemeenskap verwyder word.

Video vir EKSODUS 31:13-14

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 31:13-14