Ek sal dan die Egiptenaars vriendelik maak teenoor julle, sodat julle iets sal hê om saam te neem wanneer julle weggaan. Elke Israelitiese vrou moet silwergoed, goue goed en klere vra vir haar Egiptiese buurvrou of vir die mense wat by haar woon. Julle moet dit vir julle seuns en dogters gee om te dra. So moet julle die Egiptenaars se goed wegdra.’ ”
Lees Eksodus 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 3:21-22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's