“Jy moet onthou die sewende dag is 'n gewyde dag. Jy moet ses dae lank werk en alles doen wat jy moet doen. Maar die sewende dag is die Sabbatdag van jou God die Here. Dan mag jy niks werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter, of jou slaaf of slavin, of jou diere of die vreemdelinge wat by jou woon nie. Die Here het ses dae lank die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, maar op die sewende dag het Hy nie gewerk nie. Daarom het die Here die Sabbatdag geseën en Hy het dit 'n gewyde dag gemaak. “Jy moet jou ouers respekteer, dan sal jy lank woon in die land wat jou God die Here vir jou gee.
Lees Eksodus 20
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 20:8-12
3 days
“Our hearts are restless till they find their rest in Thee.” Never before have so many of us felt the restlessness Augustine described with this famous sentence. But what is the solution to our lack of true rest? As this three day plan will show, the solution partially lies in viewing the ancient practice of Sabbath through a different lens—through the lens of “Thee”—Jesus—our ultimate source of peace.
5 Days
Do you ever feel like you don’t enjoy anything because you’re trying to do everything? Multitasking your way through life with your loved ones. . .You’re efficient. But you’re exhausted. You just need a little bit of breathing room. With one surprisingly simple invitation, God offers a way to trade your overwhelming pace for one that will finally bring you peace. This plan will show you how.
5 Dae
Voel jy ooit dat jy niks geniet nie, want jy probeer alles doen? 'Multitask' jy jou pad deur die lewe met jou geliefdes? Jy is doelgerig. Maar jy is uitgeput. Jy benodig net 'n bietjie spasie. Met 'n verrassend eenvoudige uitnodiging bied God 'n manier om jou oorweldigende pas te verruil vir een wat jou uiteindelik vrede sal bring. Hierdie leesplan sal jou wys hoe.
In this five-day plan, be encouraged with stories of overcoming, finding humility, and running the race of life. Created especially for an active lifestyle, this short devotional urges you to reflect on the race you're running and begin to see things from a new perspective.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's