Toe hy groter word, kon sy hom nie meer wegsteek nie. Sy het vir hom 'n kissie gemaak van biesies en sy het klei en teer aan die kissie gesmeer sodat daar nie water kon inkom nie. Sy het haar kind in die kissie gesit en sy het die kissie op die Nyl-rivier gaan sit, tussen die riete. Die kind se suster het daar naby gaan staan om te kyk wat met hom gebeur.
Lees Eksodus 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 2:3-4
4 Days
What does the term ‘calling’ mean? Is it an audible voice? A dream? An ecstatic experience? How can I discern God’s calling for my life? Moses lived a purposeful life after that ‘burning bush’ experience, but does that discount all the previous years? Here are some lessons that can help us understand our calling, based on Moses’ life.
7 Days
Discover modern day life applications from the stories of women in the Old Testament.
7 Dae
Om God te volg is beslis nie aldag maklik nie! Nie vandag nie, en ook nie 2 000 jaar gelede nie. In hierdie leesplan kan jy stilstaan by ses inspirerende vroue uit die Bybel en sien hoe hulle God gevolg het – ten spyte van hul tekortkominge en mislukkings. Hierdie leesplan is saamgestel uit VROUE VAN DIE BYBEL deur Wayne Barber, Eddie Rasnake en Richard Shepherd.
5 Days
Encouragement from a mom who launched her 7 children and lived to tell about it. Part 2 in this series of 12 devotional plans.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's