Moses het afgekom van die berg en hy het die leiers van die Israeliete geroep. Hy het alles vir hulle vertel wat die Here vir hom gesê het. Al die mense het saamgestem en gesê: “Ons sal alles doen wat die Here gesê het.” Moses het vir die Here gaan vertel wat die volk gesê het. Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal na jou toe kom in 'n donker wolk sodat die mense kan hoor wanneer Ek met jou praat. Dan sal hulle jou altyd glo.” Toe het Moses vir die Here vertel wat die volk gesê het.
Lees Eksodus 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 19:7-9
29 Days
Welcome to Thriving Family's 28-day Advent Activity Calendar! Don't miss out on this opportunity to explore the true meaning of Christmas and draw closer together as a family! These parent-child activities have been created to help you keep this Christmas season focused on Christ!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's