Efesiërs 4:5-6

Efesiërs 4:5-6 ABA

Julle het almal een Here, julle glo dieselfde dinge, julle is almal gedoop. Julle behoort almal aan dieselfde God. Hy is die Vader van almal. Hy regeer oor almal en oor alles, Hy laat almal en alles vir Hom werk, Hy is in almal.

Video vir Efesiërs 4:5-6