Deuteronomium 5:13-14

Deuteronomium 5:13-14 ABA

Jy moet ses dae lank werk en alles doen wat jy moet doen, maar die sewende dag is die Sabbatdag van jou God die Here. Dan mag jy niks werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter, of jou slaaf of jou slavin of jou bees of jou donkie, of jou ander diere, of die vreemdelinge wat by jou woon nie, sodat jou slaaf en slavin ook kan rus, soos jy.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 5:13-14