Deuteronomium 30:9

Deuteronomium 30:9 ABA

Julle God die Here sal dit baie goed laat gaan met alles wat julle doen. Julle self en julle diere en julle grond sal vrugbaar wees, want dit sal weer lekker wees vir die Here om goed te doen aan julle, soos dit ook vir Hom lekker was om goed te doen aan julle voorvaders.