Deuteronomium 11:18-20

Deuteronomium 11:18-20 ABA

Julle moet die dinge onthou wat ek vandag vir julle sê. Julle moet dink aan hierdie dinge wanneer julle werk met julle hande en wanneer julle na iets kyk en julle moet hierdie dinge vir julle kinders leer. Julle moet oor hierdie dinge praat wanneer julle in julle huise sit en wanneer julle op die pad loop, wanneer julle lê en wanneer julle staan. Julle moet hierdie dinge onthou wanneer julle uitgaan en ingaan by die deure van julle huise en julle poorte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 11:18-20