DEUTERONOMIUM 11:18-20

DEUTERONOMIUM 11:18-20 NLV

Verbind julleself heelhartig aan hierdie woorde van die HERE. Bind die woorde aan julle hande as ’n herinneringsteken en dra dit as ’n teken op julle voorkoppe. Leer dit vir jou kinders. Praat met hulle daaroor by die huis en wanneer jy op pad is, wanneer jy gaan lê en wanneer jy weer opstaan. Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en op jou stadspoorte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 11:18-20