Handelinge 27:39

Handelinge 27:39 ABA

Dit het dag geword. Hulle het land gesien, maar hulle het nie geweet watter plek dit is nie. Hulle het 'n strand gesien, daar was nie rotse nie. Toe het hulle gedink hulle sal probeer om die skip op die strand te laat stop.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 27:39