Handelinge 26:1-2

Handelinge 26:1-2 ABA

Koning Agrippa het vir Paulus gesê: “Jy mag nou iets sê oor jouself.” Toe het Paulus sy hand uitgesteek en hy het begin sê hoekom hy onskuldig is. Hy het gesê: “Koning Agrippa, die Jode beskuldig my en hulle sê ek het baie verkeerde dinge gedoen, maar ek is bly dat ek vandag voor jou kan staan en kan sê hoekom ek onskuldig is.