Ek bid dat die Here wat vrede gee, self vir julle altyd en op baie maniere vrede sal gee. Ek, Paulus, skryf hierdie groete met my eie hand. Ek doen dit in elke brief, sodat julle kan sien hoe ek skryf. Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal.
Lees 2 Tessalonisense 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Tessalonisense 3:16-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's