Hierdie gemeentes is baie arm. En God het hulle getoets, ja, hulle het baie swaar gekry. Maar hulle is ook baie bly. En nou het hulle gewys dat hulle ryk is, want hulle het ander gelowiges wat swaarkry, baie gehelp. Hierdie gemeentes het gegee wat hulle kon gee. Nee, ek kan getuig dat hulle meer gegee het as wat hulle kon gee. Hulle het self gekom en ernstig vir ons gevra of hulle vir ons kan help om geld te kollekteer vir die gelowiges in die provinsie Judea. Hulle het gesê dit sal hulle baie bly maak.
Lees 2 Korintiërs 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Korintiërs 8:2-4
5 dae
As kinders van God, is ons vry om vrygewig te wees. In hierdie leesplan oor vyf dae verduidelik Chip Ingram hoe ons God se roeping vir ons kan vervul deur vrygewigheid te verstaan en te leer waarom dit goed is vir ons. Ons kyk na God se model van gee en hoe Hy ons wil seën wanneer ons deur ons lewens uitdrukking gee aan sy vrygewige hart.
5 Days
You were created to be a vibrant show-and-tell of all that God is. Your heart, and therefore your life, was made for unseasonable abundance and for radiant delight. As you dig deeply into the promises in God’s Word, your life will display the abundance of the Father.
14 Days
Dive deeper. Swim farther. This 14 day reading plan for teens helps take your spirituality to the next level. You will have the opportunity to dive into God's Word and be challenged through daily devotionals along the way.
18 dae
Die vreugdes van verhoudings binne die liggaam van Christus word uitgelig in die tweede brief aan die Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit die woord van God lees. Reis daagliks deur 2 Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's