2 Kronieke 14:11

2 Kronieke 14:11 ABA

Asa het tot sy God die Here gebid en gesê: “Here, net U kan help wanneer baie mense oorlog wil maak teen mense wat nie sterk is nie. Ons God die Here, U moet ons help, want ons glo dat U dit kan doen. Ons behoort aan U, en ons glo dat U ons sal help om oorlog te maak teen hierdie klomp mense. Here, U is ons God, U moenie dat mense U keer nie.”