Toe Samuel oud geword het, het hy sy seuns gekies en aangestel om regters te wees oor die Israeliete. Die oudste seun se naam was Joël, en die tweede seun se naam was Abia. Hulle was regters in Berseba. Maar Samuel se seuns het nie gedoen soos hy nie. Hulle het gedoen wat die beste was vir hulleself. Hulle het ook omkoopgeld geneem en nie reg ge-oordeel nie.
Lees 1 Samuel 8
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 1 Samuel 8:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's