1 Petrus 2:1-3

1 Petrus 2:1-3 ABA

Daarom moet julle ophou om enige iets te doen wat sleg is en julle moenie iemand bedrieg nie. Julle moet ook nie skynheilig en jaloers wees en slegte dinge sê van ander mense nie. Klein babatjies wil baie graag melk drink, so moet julle ook graag vol wil word van geestelike dinge. Dit is soos regte melk wat nie vals is nie en wat julle só sal laat groei dat die Here julle sal red. Julle verlang na hierdie dinge, want julle het self gevoel dat die Here goed is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Petrus 2:1-3